Image 1 of 4
Image 2 of 4
Image 3 of 4
Image 4 of 4
Lugbraaier - Herman Lensing
Elke resep is uniek, elkeen is getoets en ek belowe jou elkeen van hulle sal iets anders na jou tafel toe bring." Is jy op soek na geurige geregte wat vinnig en maklik is om aanmekaar te slaan? Verken dan die wonderwereld van die lugbraaier saam met die sjef en kosskrywer Herman Lensing en ontdek waarom die veelsydige toestel jou nuwe beste vriendin is.
Vir Lugbraaier het Herman 100 van sy heel gewildste lugbraaierresepte gekies. Sy heerlike ontbyte, aanloklike bykosse, geurige hoofgeregte, uithaler-gebak en verruklike nageregte sal jou mond laat water. Met sy kenmerkende kreatiewe flair en kookvernuf, wys Herman jou waarom die veelsydige toestel jou nuwe beste vriendin is. Of jy nou 'n beginner of 'n ou hand met lugbraaiers is, die boek is vir jou.
Afrikaanse en Engelse weergawe:
Herman Lensing
Afrikaans
Jonathan Ball Publishers SA
Paperback / Softback
Published Date: 2024-10-15
Number of Pages: 240
Barcode: 9781776194377