Maaltye – Christine Capendale

NZ$39.00

Maaltye – Christine Capendale

In Maaltye – maklike geregte vir elke dag kry jy slim oplossings vir middagetes, aandetes en onthaalmaaltye. Jou familie en vriende sal weer en weer vra daarvoor: Christine Capendale het verleidelike geregte geskep wat nogtans maklik is om te maak, gesond is en jou nie ure lank in die kombuis besig sal hou nie.

Die bereiding van lekker en voedsame maaltye vir die gesin is gewoonlik hoog op die lys van uitdagings wat ons elke dag die hoof moet bied. In Maaltye – maklike geregte vir elke dag kan jy slim oplossings kry vir middagetes, aandetes en onthaalmaaltye wat jou familie en vriende sal geniet en weer voor sal vra.

Geinspireer deur mense wat graag interessante en gesonde kos eet maar nie baie tyd het vir koskook nie, het Christine Capendale verleidelike geregte geskep wat nogtans maklik is om te maak en jou nie ure lank in die kombuis besig sal hou nie.

Bladsye: 207

Uitgegee: 2019 (H&R)

ISBN: 9780798178150

Afrikaans

Paperback / Softback

Jan Braai: Vuurwerke
Jan Braai: Vegetaries