Image 1 of 1
Merk - Rudie van Rensburg
Kassie het geglo sy speurdae was getel na die Medusa-pedofielsaak en sy hartaanval. Maar ses maande by die huis bring perspektief – hy is 'n speurder in sy kern. Terug by die Spookeenheid word hy en Rooi Els onmiddellik aan die diep kant ingegooi: Hulle moet 'n reeksverkragter vang – een wat sy slagoffers met 'n brandyster merk.
Is die skuldige die man wat beskryf word as 'n "weerwolf met die sperm van 'n wildehond"? Of lê die antwoord in die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?
Book Format: Paperback / Softback
Pages: 380
Barcode: 9780795802140