Moord op Karibib

NZ$16.00
Only 1 available

Die aand toe Alet op Karibib aankom, bereik haar lewe ‘n nuwe laagtepunt.

ISBN: 9780799381825

Writer / Skrywer: Isa Konrad

Paperback / Sagteband

Fiction / Fiksie

Die aand toe Alet op Karibib aankom, bereik haar lewe ‘n nuwe laagtepunt.

ISBN: 9780799381825

Writer / Skrywer: Isa Konrad

Paperback / Sagteband

Fiction / Fiksie

Die aand toe Alet op Karibib aankom, bereik haar lewe ‘n nuwe laagtepunt. Daar was ‘n paar. Haar pa se siekte, haar loopbaan wat agterweë gebly het, nog ‘n mislukte verhouding. Dis moord om weer haar pad te vind. Letterlik.