Moederland - Madelein Rust

NZ$39.00

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan 'n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder 'n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, se die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie. Moederland bied 'n fassinerende blik op die toekoms. 'n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.

ISBN: 9780798183192

Pages : 352

Writer / Skrywer: Madelein Rust

Paperback / Sagteband

Adult / Volwasse, Fiction / Fiksie / Riller

Siembamba - Madelein Rust

Doktor Renata Malan ondersoek die grusame byldood van die Gainsfordtweeling en bevind haar gou kniediep in ’n spinnerak van hebsug en haat terwyl die verdagtes se geraamtes een na die ander uit die kas tuimel.