Image 1 of 1
My Eerste Opwip Met Flappe: Jan En Die Boontjierank
Arm plaasseun verruil sy familie se koei vir towerboontjies wat oornag tot ? reuseboontjierank groei! Hy klim tot hoog in die wolke en ontdek ? reus se kasteel vol skatte. Die seun moet baie dapper wees en van die kwaai reus ontsnap om die skatte huis toe te bring. Betree die betowerende wereld van sprokiesverhale met ? interaktiewe hervertelling van Jan en die boontjierank! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.
Product Information
Categories
Books / Books / Children's Books / Children's Fiction / General - Fiction
Author: North Parade Publishing North Parade Publishing
Volume: 726.0 cc
Warranty: Non-Returnable
Languages: Afrikaans
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
BISAC Code: JUV000000
Book Format: Hardback
Published Date: 2025-07-20
Number of Pages: 12
Barcode: 9780798185394