Image 1 of 1
My Eerste Opwip Met Flappe: Rooikappie
Betree die betowerende wereld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel. Rooikappie loop deur die woud om ? mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy 'n geheimsinnige wolf met glinsterende oe en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie . . .
Categories
Books / Books / Children's Books / Children's Fiction / General - Fiction
Author: North Parade Publishing North Parade Publishing
Volume: 726.0 cc
Warranty: Non-Returnable
Languages: Afrikaans
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
BISAC Code: JUV000000
Book Format: Hardback
Published Date: 2025-07-20
Number of Pages: 12
Barcode
9780798185387