My eie Bybel

NZ$15.00

My eie Bybel is die perfekte geskenk. My eie Bybel bevat 'n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, insluitende al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind.

ISBN: 9781415330081

Writer / Skrywer: Bethan James

Publisher / Uitgewer: Struik Christian Media

Hardcover / Hardeband

Die stories word op 'n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan. Al die stories is kleurvol geillustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke.