Nagdier - Marie Lotz

NZ$32.00

Bekende sakeman Peet Hoffman word laatnag in sy studeerkamer dood-geskiet. 'n Paar dae later word 'n egpaar in hul naweekhuis in die bos vermoor. Die vroulike slagoffer is op 'n veel gruweliker wyse om die lewe gebring, maar die modus operandi van al drie moorde toon duidelike ooreenkomste. Waarom het Terese Ebersohn se moordenaar haar met soveel passie gehaat? En hoe hou die drie moorde verband met die ontvoering van 'n bejaarde man kort daarna? Voor hy hom kom kry, bevind majoor Alek Strauss hom in die middel van 'n klein oorlog waarin die raaisels van die hede slegs deur die verlede opgelos kan word.

Book Format Paperback / Softback

Pages: 320

Barcode 9781776380879

DEON MEYER - Orion
DEON MEYER - Spoor
Losprys - Martin Steyn

’n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ’n blaasvlam gemartel en toe met ’n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en ’n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad ’n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien báie dollars . . . En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militêre Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van dié ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.