Narnia 05 - Die Vaart Van Die Dagbreker

NZ$25.00

Die Klassieke Kronieke van die Narnia-reeks geskryf deur CS Lewis bestaan uit 7 boeke en word in Afrikaans uitgegee deur Protea Boekhuis.

CS Lewis se kronieke van Narnia beklee n gevestigde plek in die kanon van kinder- en jeugliteratuur – daar is wereldwyd reeds meer as 100 miljoen kopiee van die reeks verkoop sedert die verskyning van die eerste boek in 1950 (BBC News 2012), en dit is in sowat 47 tale vertaal (Sancken 2010). Die reeks bestaan uit sewe boeke

 ISBN: 9781485302193

Writer / Skrywer: CS Lewis

Illustrator / Illustrasies: Pauline Baynes

Soft Cover / Sagteband

Pictures / Prentjies

Alhoewel die eerste vier boeke in die wereldbekende Kronieke van Narnia met verloop van tyd drupsgewys en deur verskillende uitgewers in Afrikaans vertaal is, is Protea Boekhuis se publikasie van Die vaart van die dagbreker n eerste: Dis nie net die vyfde titel in die reeks se debuut in Afrikaans nie, maar ook die eerste van Kobus Geldenhuys se uitmuntende vertalings wat uiteindelik al sewe boeke in die reeks onder die Protea-vaandel sal verenig. In Die vaart van die dagbreker beland Edmund en Lucy Pevensie saam met hulle mislike nefie Eustace Scrubb aan boord van die dagbreker – die skip waarmee Prins Kaspian onderweg is na die eensame eilande op soek na die sewe lords van Narnia wat jare gelede spoorloos verdwyn het. Op die gevaarlike reis trotseer hulle allerlei uitdagings– maar die droom om tot by Aslan se land aan die einde van die wereld te seil bly groter as enige vrees vir die onbekende.