Narnia 07 - Die Laaste Geveg

NZ$25.00

Die Klassieke Kronieke van die Narnia-reeks geskryf deur CS Lewis bestaan uit 7 boeke en word in Afrikaans uitgegee deur Protea Boekhuis.

CS Lewis se kronieke van Narnia beklee n gevestigde plek in die kanon van kinder- en jeugliteratuur – daar is wereldwyd reeds meer as 100 miljoen kopiee van die reeks verkoop sedert die verskyning van die eerste boek in 1950 (BBC News 2012), en dit is in sowat 47 tale vertaal (Sancken 2010). Die reeks bestaan uit sewe boeke

ISBN: 9781485302209

Writer / Skrywer: CS Lewis

Illustrator / Illustrasies: Pauline Baynes

In Die laaste geveg – die sewende en laaste aflewering in Die kronieke van Narnia – keer Jill en Eustace terug na Narnia om die magiese land te red van ondergang. Die slinkse aap Swendel het die donkie warboel verlei om hom met n leeuvel te vermom en die diere en dwerge te laat glo hy is die ware Aslan. Chaos dreig en oorlog tussen die Narniane en die Kalormene is onafwendbaar. Sal die kinders Narnia van ondergang kan red? Die laaste geveg is danksy Kobus Geldenhuys se uitmuntende vertaling nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar.