Nog oulike Stories vir Kleintjies Deel 1

NZ$15.00

Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk.

ISBN: 9781928446293

Writer / Skrywer: Fantasi

Illustrator / Illustrasies: Fantasi

Soft Cover / Sagteband

Pictures / Prentjies

Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...

Ideaal vir voorlees en begin lesers.