Ongevalle in die dierehospitaal

NZ$29.00

As jy jou wil slap lag, moet jy ‘n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer.

ISBN: 9781920134228

Writer / Skrywer: Fabrice Lelarge

Illustrator / Illustrasies: Francois Ruyer

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

As jy jou wil slap lag, moet jy ‘n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!