Ons eie Kleuterbybel - hardeband

NZ$30.00

Ons eie Kleuterbybel - Juliana Nothnagel en Johann Strauss

Ons eie Kleuterbybel is 'n pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers en oumas en oupas. Dit is kleurvol en vrolik geillustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies, die stories aanvul en ophelder.

Ons eie Kleuterbybel is 'n pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers en oumas en oupas. Dit is kleurvol en vrolik geillustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies, die stories aanvul en ophelder. Hierdie Kleuterbybel is 'n onontbeerlike toevoeging tot jou kind se geloofsvorming.

ISBN: 9780796318541

Hard Cover / Hardeband 151pp

Pictures / Prentjies