Opwipsprokie: Sneeuwitjie en die sewe dwergies

NZ$29.00

Herontdek die tydlose verhaal van Sneeuwitjie en die sewe dwergies met hierdie betowerende opwipboek! Wanneer die wrede koningin van haar ontslae wil raak, bevind Sneeuwitjie haar diep in die woud. Daar kom sy af op 'n fraai huisie waar sewe dwergies woon. Hulle nooi haar om by hulle te bly, maar wat as die koningin daarvan uitvind? Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met 3D-illustrasies wat jong lesers en volwassenes sal boei. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oe lewendig word!

Book Format: Hardback

Literary Genre: Children's Books

Published Date: 18/10/2024

Number of Pages: 12

Barcode: 9780798185585

Klein Opwip: Kartonboekies Screenshot 2025-09-26 105729.jpg Screenshot 2025-09-26 110057.jpg
Titel::
Opwip-Pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore! Screenshot 2025-09-26 110639.jpg Screenshot 2025-09-26 110525.jpg
Titel::