Oupa Ontsnap - David Walliams

NZ$29.00

Baie jare gelede was Oupa 'n bobaasvlieenier in die Tweede Wereldoorlog.

ISBN: 9781485307075

Writer / Skrywer: David Walliams

Illustrator / Illustrasies: Tony Ross

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Baie jare gelede was Oupa 'n bobaasvlieenier in die Tweede Wereldoorlog.

ISBN: 9781485307075

Writer / Skrywer: David Walliams

Illustrator / Illustrasies: Tony Ross

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Maar sedertdien is hy na die ouetehuis Twilight Towers toe gestuur waar die onheilspellende matrone Swine die septer swaai. Oupa en sy kleinseun, Jack, moet 'n waaghalsige plan beraam om te ontsnap. Min weet hulle dat die bose matrone hulle fyn dophou ...