Pippie Langkous - Omnibus

NZ$35.00
Sold Out

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling van drie klassieke Pippie-titels

ISBN: 9780798172066

Writer / Skrywer: Astrid Lindgren

Illustrator / Illustrasies: Carl Hollander

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling van drie klassieke Pippie-titels: ​Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord ​en ​Pippie Langkous in die Suidsee​. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.