Klankboek: Die Raasbek-Bangmaak-Boek

NZ$20.00

'n Boek met byklanke. Die klanke sit in die knoppies.

ISBN: 9781869194932

Writer / Skrywer: Sam Taplin

Illustrator / Illustrasies: Lee Wildish

Board book / Kartonboek

Soundbook / Klankboek

Pictures / Prentjies

'n Boek met byklanke. Die klanke sit in die knoppies.

ISBN: 9781869194932

Writer / Skrywer: Sam Taplin

Illustrator / Illustrasies: Lee Wildish

Board book / Kartonboek

Soundbook / Klankboek

Pictures / Prentjies

Kekkelende hekse, brullende monsters, kermende spoke. Maak hierdie boek oop en gaan 'n wereld van bangmaak-klanke binne, mits jy dapper genoeg is! Slobber, borrel, gorrel...Krrraak...Kletter, klater! Ha, ha, ha, ha! A-hoeeeeee! Klein handjies sal nie hierdie klankknoppies kan weerstaan nie.