In hierdie omnibus, wat nog drie boeke van die gewilde Saartjiereeks bevat, gaan Saartjie en Galpil 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke, Saartjie besluit dat die Drie Muskiete 'n kliek moet vorm, die groepie vriendinne reel 'n hipnosie-konsert en Saartjie kry 'n kêrel.