Image 1 of 1
Slagyster - Rudie van Rensburg
NZ$36.00
Van Nigeriese rebellegroepe tot dwelmsmokkelary gekoppel aan die Taliban, en polisiemolle met donker verlede, moet Kassie – ’n seël- en boeremusiek-entoesias, en eensame speurder met ’n ernstige waarskuwing op sy diensrekord – sin maak van dit alles. Iemand het lelik opgemors, maar hoe hoog reik die euwel?
Book Format: Paperback / Softback
Pages: 352
Barcode: 9780795803079
Get notified by email when this product is in stock.