Daar is ook ‘n paar spoke wat hóm dophou ... Die boek bevat ‘n aantal spookstories met dieselfde hoofkarakter in al die stories.
Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewone Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf.
ISBN: 9780799395037
Writer / Skrywer: Francois Bloemhof
Publisher / Publiseerder: Lapa Uitgewers
Paperback / Sagteband