Storie oor skoon wees - Stinkjan en die boontjierank

NZ$15.00

Hierdie skreeusnaakse storie oor Stinkjan wys hoe belangrik dit is om jouself skoon te hou.

ISBN: 9780798171663

Writer / Skrywer: Steve Smallman

Hard Cover / Hardeband

Hierdie skreeusnaakse storie oor Stinkjan wys hoe belangrik dit is om jouself skoon te hou.

ISBN: 9780798171663

Writer / Skrywer: Steve Smallman

Hard Cover / Hardeband

Stinkjan stink regtig baie, baie erg omdat hy homself nooit was nie. Hy klim by die boontjierank op en die reus ruik hom dadelik. Gaan die reus hom vang? Hierdie skreeusnaakse storie oor Stinkjan wys hoe belangrik dit is om jouself skoon te hou.