Storie oor oppas vir vreemdelinge - Wie's sleg en wie's goed, Rooikappie?

NZ$15.00

Gebruik hierdie verwerking van ‘n bekende sprokie en leer kinders hoe belangrik dit is om vreemdelinge nie sommer te vertrou nie.

ISBN: 9780798175869

Writer / Skrywer: Steve Smallman, Kobus Geldenhuys

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Nog ‘n opwindende titel in die gewilde reeks sprokies met lesse. Rooikappie gaan by haar ouma kuier en haar ma waarsku haar om nie met vreemdelinge te praat nie. Maar hoe moet sy weet wie’s sleg en wie’s goed? Gebruik hierdie verwerking van ‘n bekende sprokie en leer kinders hoe belangrik dit is om vreemdelinge nie sommer te vertrou nie.