Stories vir Pikkies en Peuters

NZ$39.00
Sold Out

Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekrak. Die 40 kort stories is ingedeel volgens die seisoene, met illustrasies deur 4 verskillende kunstenaars.

Imprint: Tafelberg
Country of origin: South Africa
Release date: August 2018

Dimensions: 281 x 206 x 32mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 192
ISBN-13: 978-0-624-07759-6
Languages: Afrikaans

Get notified by email when this product is in stock.

Hierdie omvangryke, pragtig geillustreerde versameling klassieke Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe segoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is beslis ’n moet-he-boek vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.