Image 1 of 1
Tietie en Nanna se Huiskos
In their debut cookbook the two TikTok home cooks, Najma Abrahams (Tietie) and Azba Fanie (Nanna) share their favorite childhood recipes with us. The recipes are easy, with no fancy ingredients, just flavorful real home cooking with a Cape Malay twist.
Wat kry jy? Elkedag-kos soos kiefaait-bredies, kerries met skop, ingelegde vis en gesmoorde soesys, maar ook seekospaella, Krismispoedings, Labarang-feesdisse, Mavrou (van lamsvleis) vir 'n troutafel en ander ghrênd goed. Daarbt kom die sweet en savoury waarmee Mzansi die lewe vier - bollas, snowballs, roti's, samoesas, dhalthues en nog vele verleidings.
Ken jy nie van so 'n tuiskombuis nie, het jy dalk reeds 'n voorsmakie gekry in Tietie en Nanna se kwinkslae op Instagram en TikTok. Terwyl die potte prut, strooi die twee siezas so saam met die masala, dhanya, karamonk en jeera ook vrylik hul eie spices virrie lewe in. 'n Resepteboek waar memories en liefde saamsmelt, met elke roer van 'n pot.
ISBN 9780798184779
Languages: Afrikaans 176pp Softcover, A4