Tippie se eerste boek oor

NZ$10.00

Tippie se eerste boek oor syfers” is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken

Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot ʼn marmot met ʼn pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troetel-diere

12 bladsy hardeband baba-boekies

20cmx15cmx1cm

Tippie se eerste: