Trollie vol diere

NZ$25.00

Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags ’n fantastiese wonderwereld ...

ISBN: 9780799358650

Writer / Skrywer: Caryl Heart

Paperback / Sagteband

Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags ’n fantastiese wonderwereld ...

ISBN: 9780799358650

Writer / Skrywer: Caryl Heart

Paperback / Sagteband

Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags ’n fantastiese wonderwereld ... Want hierdie is nie sommer ’n gewone supermark nie – en met ’n hele trollie vol diere op die inkopielys, het Philip hope pret tussen die rakke! Kinders sal versot wees daarop om nuwe dieremaats te maak in hierdie lawwe, lawaaierige prenteboek.