U Woord is my lewe

NZ$29.00

U Woord is my lewe - maak Sy Woord deel van jou dag

Praktiese bybel-dagstukkies wat jou kan help om God se Woord van toepassing te maak op elke dag.

Renata se liefde vir die Woord, die begeerte om God se planne vir haar lewe te ontdek en haar eie vrae en belewenisse oor geloof het daartoe gelei dat sy sedert 2012 saam met haar man, Gerjo Ben, Kruispad.com internet bediening tot stand gebring het. Hulle visie is om God se Woord in vandag se woorde uit te dra. Haar radiogesprekke en skryfstukke is eerlik en prakties. Sy deel haar eie geloofsreis op ‘n gemaklike wyse waarmee mans en vrouens kan identifiseer.

Category : Dagstukke

SKU : 9781990968587

Author : Renata van der Merwe

Language : Afrikaans

Size : 210 mm x 150 mm x 20 mm

Page Count : 544

Format : Hardcover

Publisher : Benta Press Sa Pty Ltd

My Kreatiewe Joernaal Bybel
Color: