Image 1 of 2
Image 2 of 2
Vat en Voel: Plaas, Diere
Vat en Voel: Plaas
Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere.
Vat en Voel: Diere
Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan wilde diere.
Format: Board book, 6pp
ISBN: 9781783418831 - PLAAS
ISBN: 9781783418824 - DIERE