Klein Verkenners In Die Vrye Natuur: Safari, Oerwoud

NZ$28.00

Klein Verkenners In Die Vrye Natuur: Safari

Ontdek die groot buitelewe in hierdie aksiebelaaide dierebordboeke met skuifblaaie op elke bladsy. Hierdie reeks bordboeke sal 'n liefde vir die natuur inspireer by selfs die kleinste diereliefhebbers. Met lewendige kunswerke gedruk op wit bord, robuuste maklik-om-te gebruik meganismes vir klein handjies en 'n rymende teks met vriendelike dierefeite, is hierdie die perfekte boeke om nuuskierige klein verkenners keer op keer te betower. In hierdie eerste safari-diereboek is daar seekoeie wat in die watergat rondrol, leeus wat in die grasvlaktes jag, kameelperde wat hoog aan blare smul en nog vele meer weses om aan al die lewe te bring met die bewegende dele. Ander titels in die reeks sluit in: Oerwoud.

Klein Verkenners In Die Vrye Natuur: Oerwoud
Ontdek die groot buitelewe in hierdie aksiebelaaide dierebordboeke met skuifblaaie op elke bladsy. Hierdie reeks bordboeke sal 'n liefde vir die natuur inspireer by selfs die kleinste diereliefhebbers. Met lewendige kunswerke gedruk op wit bord, robuuste maklik-om-te gebruik meganismes vir klein handjies en 'n rymende teks met vriendelike dierefeite, is hierdie die perfekte boeke om nuuskierige klein verkenners keer op keer te betower. In hierdie eerste oerwouddiereboek is daar papagaaie wat hoog in die bome swef, pandas wat aan bamboes smul, tiere wat deur die gras sluip en nog vele meer weses om aan al die lewe te bring met die bewegende dele. Ander titels in die reeks sluit in: Safari.

Format: Board book.

ISBN: 9781776194889 - Safari

ISBN: 9781776194896 - Oerwoud

Klein Verkenners: 1856: