Jy sal jou vasloop in zombies, vampiere , spoke en veel meer in hierdie komies vreesaanjaende verhale.
Rowley se spookstories sal jou dalk laat lag, maar pasop dalk sal jy met die lig aan wil slaap
Gryp ’n flitslig, trek die beddegoed oor jou kop en verdiep jou in Rowley Jefferson se verwronge verbeelding , wat onverwags ook skreeusnaaks is.
ISBN: 9781485901112
Writer / Skrywer: Jeff Kinney
Paperback / Sagteband