DEON MEYER - Wie met vuur speel

NZ$42.00

Daar is n laaste uitweg. Maar jou lewe sal nooit weer dieselfde wees nie

ISBN: 9780624066095

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: 29 May 2012

Paperback / Sagteband

Daar is n laaste uitweg. Maar jou lewe sal nooit weer dieselfde wees nie

ISBN: 9780624066095

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: 29 May 2012

Paperback / Sagteband

By 'n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na 'n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman!