Wilde Jasmyn vir Steyn

NZ$19.00

Hierdie is n verhaal van vergifnis; versoening en keuses van die hart.

ISBN: 9780799398496

Writer / Skrywer: Rosita Oberholster

Paperback / Sagteband

Hierdie is n verhaal van vergifnis; versoening en keuses van die hart.

ISBN: 9780799398496

Writer / Skrywer: Rosita Oberholster

Paperback / Sagteband

Steyn het geglo Louisa is dood kort na haar geboorte maar moes met n skok besef Louisa leef nog toe sy een dag onverwags voor haar drumpel staan. Hierdie is n verhaal van vergifnis; versoening en keuses van die hart.