Dagboek van n Wimp 11: Kluitjies Bak

NZ$18.00
Only 2 available

Die druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken.

ISBN: 9781485900443

Writer / Skrywer: Jeff Kinney

Publisher / Uitgewer: Penguin Random House South Africa

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

En as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai. Sy lewe is ’n riller! Dan ontdek hy ’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?

Haas Das se Nuuskas E2
NZ$29.00
Dork Diaries 4 - Skating Sensation
NZ$24.00
Karre en kroeks
NZ$29.00
Liewe Heksie se Groot Omnibus
NZ$39.00
Oloff die Seerower: Die spioen*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale