Dagboek van n Wimp 14: Breekyster

NZ$18.00
Only 2 available

'n Onverwagte erflating gee Greg Heffley se gesin ’n kans om groot veranderinge aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies nie.

ISBN: 9781485900580

Writer / Skrywer: Jeff Kinney

Publisher / Uitgewer: Penguin Random House South Africa

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme oral op. Verrotte hout, giftige skimmel, onwelkome gediertes en iets meer onheilspellends laat Greg en sy gesin wonder of die verbouings die moeite werd is.Sal die Heffleys kan aanbly nadat die stof uiteindelik gaan lê het ... of sal hulle die dorp moet verlaat?

Lafras Cuyper 04: In die Britse lokval
NZ$18.00
Wilde Wikus
NZ$10.00
Saartjie Omnibus 1
NZ$25.00
Saartjie Omnibus 5
NZ$25.00
Haas Das se Nuuskas E2
NZ$29.00