Die beste raaiselboek

NZ$15.00
Only 2 available

Het jy geweet ...?” Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syferspeletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool! Hierdie boek is soortgelyk aan Jaco Jacobs se W(o)ordslim-boeke. Dit is 'n bekostigbare speletjiesboek en is nie net prettige vermaak nie, maar is ook 'n nuttige opvoedkundige hulpbron wat kan help om kinders se taalvermoë en -kennis 'n hupstoot te gee. Dit is perfek vir tuisvermaak of ekstra aktiwiteite in die klaskamer. Woordspeletjies help kinders met: - beter spelling - die uitbrei van woordeskat - probleemoplossingsvaardighede - die opskerp van algemene kennis

Quantity:
Add To Cart