Die geillustreerde Kinderbybel

NZ$49.00
Only 1 available

Die geillustreerde Kinderbybyel

Hierdie wonderlike Bybel is in eenvoudige en innemende taal geskryf en is vol pragtige en verbeeldingryke illustrasies. Jonger kindertjies sal dit geniet o na die kleurvolle prente te kyk, terwyl ouer kinders dit sal geniet om stelf die stories te lees. Met byna 300 volbladkleurillustrasies wat sal help om die stories uit die Ou en die Nuwe Testament te vertel, sal hierdie Bybel beslis elke kind se hart steel.

Hardeband, 16cmx21cmx5cm

Add To Cart
Leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
NZ$10.00
Bullebakke 2
NZ$10.00
Trompie Omnibus 6
NZ$25.00
Dork Diaries - Puppy Love
NZ$24.00
Claude in die stad
NZ$10.00