Dis MY boek

NZ$28.00

Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy 'n boek in die veld optel. "Ek is MAL oor boeke!" roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval.

ISBN: 9780799388770

Writer / Skrywer: Fabi Santiago

Illustrator / Illustrasies: Fabi Santiago

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy 'n boek in die veld optel. "Ek is MAL oor boeke!" roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorse hoe jy eintlik veronderstel is om 'n boek te lees. Moet jy plat op jou maag le soos 'n krokodil, op een been staan soos 'n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos 'n apie?. Kerneels het genoeg gehad en stap vies weg ... maar kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om 'n boek te lees - saam met al sy dieremaats!. 'n Bekoorlike prenteboek oor die vreugde van lees - en hoe om boeke op jou eie manier te geniet!.

Priestly Bride - Sarah van Vuuren (DVD) (ENG)*
Sale Price:NZ$15.00 Original Price:NZ$25.00
sale
I wish, I wish*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$25.00
sale
South African Flag Bumper Stickers
from NZ$2.00
Stories vir 3 jariges
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Half of one thing (Translated from Halfpad Een Ding)*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$25.00
sale