Ek en my ouma

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$25.00
sale

Spesiale avonture saam met ’n spesiale ouma! Ek en my ouma is reg vir die dag. Daar is hope avonture wat op ons wag!

ISBN: 9780799388732

Writer / Skrywer: Alison Ritchie

Illustrator / Illustrasies: Alison Edgson

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit.

Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om ’n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!

Grieta, Die Klein Gansie
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Die Dino's Hou 'n Partytjie
NZ$20.00
Klapper die drakie is nie bang nie!
NZ$25.00
Liewe Heksie en die helikopter
NZ$29.00
Bang Beer
NZ$26.00