Ek soek my hoed

NZ$20.00

Die beer se hoed is weg en hy soek dit terug.

ISBN: 9780798173339

Writer / Skrywer: Jon Klassen

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Die beer se hoed is weg en hy soek dit terug. Geduldig en hoflik vra hy al die diere wat hy teekom of hulle dit gesien het. En nes hy moed verloor, besef hy dat hy tog sy hoed gesien het … Hierdie eksentrieke en skreeusnaakse prenteboek sal beide grootmense en kinders se tone laat krul van lekkerte.

Stinkjan en die boontjierank
NZ$15.00
Seerowers se altyd asseblief
NZ$15.00
Stoffel se skool
NZ$24.00
Eerste sprokies: Rooikappie
NZ$19.00
Moeps die ster
NZ$24.00