Die fantastiese avonture van Theo die Kat

NZ$10.00

Theo en die kattedief is al die katte in Huis Kietziekatzie dol daaroor wanneer Theo vir hulle stories lees.

ISBN: 9780799379891

Writer / Skrywer: Wendy Hartmann

Illustrator / Illustrasies: David Theron

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies strokiesprent

Quantity:
Add To Cart

Theo bly saam met sy ma, sy broer en sy suster reg langs die biblioteek. Die ander katte stel net belang in kos, kattekwaad en kattemaai. Maar nie Theo nie. Hy hou van lees. In hierdie omnibus verskyn drie lekkerleesstories oor Theo se avonture. In Theo die biblioteekkat is Theo die enigste een wat ’n rot ruik toe die aaklige mevrou Zuurpruim al die katte nooi om by haar te kom woon. In Theo en die kattedief is al die katte in Huis Kietziekatzie dol daaroor wanneer Theo vir hulle stories lees. Maar op ’n dag verdwyn die katte skielik spoorloos. Waar kan hulle wees? In Theo en die sirkus is daar op ’n dag ’n plakkaat in die biblioteek opgeplak. Alle diere word genooi om by die sirkus aan te sluit. Almal is opgewonde en oefen om toertjies te doen. Maar Theo lees iets wat sy snorbaarde laat kriewel … Hierdie drie prettige stories is nou vir die eerste keer in een pragtige omnibus beskikbaar – perfek vir voorlees of selflees.

Dork Diaries 6 - Holiday Heartbreak
NZ$24.00
Trompie Omnibus 2
NZ$25.00
Haas Das se Nuuskas E4
NZ$29.00
101 Nagmerries
NZ$11.00
Wees 'n seun na God se hart
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$22.00
sale