Haas Das se Nuuskas E5

NZ$29.00

In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir 'n gevaarlike veldbrand in Diereland.

ISBN: 9780798177276

Writer / Skrywer: Louise Smith

Illustrator / Illustrasies: Vian Oelofsen

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir 'n gevaarlike veldbrand in Diereland. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
NZ$10.00
Catastrophe
NZ$19.00
Saartjie Omnibus 4
NZ$25.00
Oloff die seerower: Die swart seemeeu*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale
Trompie Omnibus 7
NZ$25.00