Harry Griesel 4: Die Zombie-ontvoerder

NZ$10.00

Otto en Emily het 'n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald.

ISBN: 9780798177153

Writer / Skrywer: Sonja Kaiblinger, Fréderic Bertrand, Irma Vermeulen

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Otto en Emily het 'n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry Griesel het ook probleme: iemand het 'n onwettige deurgang na Die Oorkant oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die SBI moet dadelik uitvind wie die skuldige is en Otto en sy vriende is op die punt om die raaisel op te los, wanneer tannie Sharon haarself skielik in groot gevaar bevind.

Liefde is 'n sprokie*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$20.00
sale
Katt Loves Dogg
NZ$20.00
Trompie Omnibus 7
NZ$25.00
Wilde Wikus
NZ$10.00
Dagboek van n Wimp 09: Hardepad
NZ$18.00