Is jy my mamma: Klein Heidie Hasie

NZ$21.00
Only 1 available

Klein Heidi soek oral na haar mamma, maar nie een van die diere wat sy ontmoet kan haar help nie. Sal Heidi Hasie ooit haar mamma kry?

ISBN: 6009707412851

Publsiher / Publiseerder: Igloo Books

Board book / Kartonboek

Pictures / Prentjies (Vat en voel)

Add To Cart

Klein Heidi soek oral na haar mamma, maar nie een van die diere wat sy ontmoet kan haar help nie. Sal Heidi Hasie ooit haar mamma kry?

Hierdie bekoorlike, kort storie sal jou kind in staat stel om nuwe woorde aan te leer en woordeskat uit te brei. Die vriendelike karakters en pragtige illustrasies maak van hierdie boekie pure leesgenot!