Is jy my mamma: Klein Tommie Tier

NZ$21.00
Only 2 available

Hierdie bekoorlike kort storie sal jou kind in staat stel om nuwe woorde aan te leer en woordeskat uit te brei. Die vriendelike karakters en pragtige illustrasies maak van hierdie boekie pure leesgenot.

ISBN: 6009707412837

Publisher / Publiseerder: Igloo Books

Board book / Kartonboek (vat en voel)

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Klein Tommie soek oral na sy mamma, maar nie een van die diere wat hy ontmoet kan hom help nie. Sal Tommie Tier ooit sy mamma kry? Hierdie bekoorlike kort storie sal jou kind in staat stel om nuwe woorde aan te leer en woordeskat uit te brei. Die vriendelike karakters en pragtige illustrasies maak van hierdie boekie pure leesgenot.