DEON MEYER - Karoonag en ander verhale

NZ$39.00
Only 2 available

Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende sy baie gewilde vervolgverhaal “Stiltetyd”.

ISBN: 9780798165730

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: October 2013

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie. Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was ’n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton. Wat hy so graag wil hê. En nou? Nou het “plaasaanval” ontvoering geword. Nou jaag hy soos ’n besetene om ’n skadumag te konfronteer, om driehonderd mense se lewens te red. Met ’n sekere wete dat die bloed vryelik gaan vloei voor hierdie Karoonag verby is. Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende sy baie gewilde vervolgverhaal “Stiltetyd”.

Doodsengel
NZ$32.00
Sold out / Teken aan op waglys
DEON MEYER - Onsigbaar
NZ$39.00
Heerser van die Ringe 03: Die koning keer terug
NZ$35.00
Diana se dag - Helene de Kock
NZ$29.00
Soene in 'n sandkasteel
NZ$19.00