Maak kennis met vorms

NZ$17.00
Only 1 available

Ontdek die basiese vorms op n maklike manier

ISBN: 6009707413117

Writer / Skrywer: Elmarie Wessels

Board book / Kartonboek

Add To Cart

Laat jou kleinding die verskillende vorms herken in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om vorms maklik te onthou met behulp van kleurvolle illustrasies