Magriet Hou Konsert

NZ$15.00

In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ...

ISBN: 9780799398908

Writer / Skrywer: Melanie Tait

Illustrator / Illustrasies: Linki Brand

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Haar verjaarsdag - ʼn hoender! Nina en Magriet is dadelik beste maats. Magriet gaan selfs elke dag ʼn eier lê. Maar iewers is daar ʼn eierdief ... In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee gaan saam op hope avonture. In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ... Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.

Paddington in Afrikaans 1
NZ$19.00
Skatlam Skaap en die Draakstert-hotel
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$13.00
sale
Kattekwaad
NZ$16.00
Klein Grillie Spinnekop: Vakansie by die See
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
In die Kliptyd: Klipspeletjies
NZ$12.00