Max die dapper gorilla en ander ware dierestories

NZ$10.00

Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

ISBN: 9780799384505

Writer / Skrywer: Wendy Maartens

Illustrator / Illustrasies: Alex van Houwelingen

Paperback/ Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

Lafras Cuyper 01: Kanonnier
NZ$18.00
Saartjie Omnibus 5
NZ$25.00
Trompie Omnibus 6
NZ$25.00
Saartjie Omnibus 8
NZ$25.00
Claude hou vakansie
NZ$10.00