Mia en al die niggies: Boek 2

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale

Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie!

ISBN: 9781920660284

Writer / Skrywer: Elen Lescoat

Illustrator / Illustrasies: Benedicte Carboneill

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. “Dit gaan 'n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet …! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie!

Angelique en die boekanier
NZ$19.00
Wees altyd jouself - sjokeladeboksie
NZ$10.00
Ek kan nou lees: Prinsesstories (Groot Druk)
NZ$16.00
DEON MEYER - Die vrou in die blou mantel
NZ$29.00
Ek lees self: Die gans wat goue eiers kon le
NZ$7.00